Weer die hare

Ek het van kleins af minder as en not really true to myself gevoel. Veral tussen meisietjies wie so mooi met hul lang lokke rondgeloop het. Lokke.. My hare kon nooit lokke maak nie – net rollerkrulle. En die rede? My hare was te straight. Ma nie omdat ek wash & wear het nie – juis die teenoorgestelde!

My bosgasie was te veel, te krullerig en net… te baie hare wat nie hou van gerem en getrek word nie. Want sodra jy hom uitkam, spring hy terug na sy original vorm toe.

So wat was die oplossing vir my liewe ma? Presies dieselfde oplossing wat daar vir haar bosgasie was. Mediscalp of Sheen hom – minstens 2 en n halwe tjoepies!

Dai kenmerkende reuk van vars gedoende hare wat in walms om jou hang; die brandende kolletjies in jou nek. Dis nou afhangende van waar hulle begin aansit ne. Dit hang ok af van hoe vinnig die meisie uitkam en dan natuurlik ook of daa darem n laagie haarfood heel eerste aangesit is.

So het ek grootgeword. Elke 3 maande was dit die ritual. Daai laaste week voor “doen” tyd was vreeslik  erg, want my growth is showing! My nora sit soos vlieë – regte weeskinders en die soolkous help nie eers meer nie.

1

Hoekom praat ek hieroor? Want dis deel van my storie. Ek verwyt glad nie my ma nie. Sy het gedoen wat die beste was at the time. Shame orange rollers van 4 jaar oud af is nie jokes nie. Maar toe ek 25 was, het iets begin krap. Ek wou sien wat God se plan nou eintlik was toe Hy my geskape het.

So I went natural! I grew my fro en try toe al wat ‘n style is vir naturally curly hair.  And I loved it!

Dit het natuurlik baie lank gevat en baie verduidelik gekos om almal on-board te kry met hoe God my eintlik gemaak het. Maar my grootste supporter was en is steeds my ma.

2

Daai was nou in kort net ‘n agtergrondjie ten opsigte van my hare. Nou… indulge my gou en lees gou net die article hieonder…

KYK MOOI NA JOU BOSGASIE

Deur Son Digitaal | Sondag, September 04, 2016 12:00

Sussie Soolkous van Leiden, Delft skryf:

Die meire met die kroeskoppe en kortkoppe moet besluit wat hulle uit die lewe wil hê.

Eers het hulle hul hare ge-straighten en elke dag in ’n soolkous toegedraai sodat hulle dit lank kan uitkam.

Toe kom hulle met die pruike en elke liewe kroeskop het straight hare gehad wat hulle by die winkel gekoop het.

Jy moet ook maar na die winkel­hare kyk, want dit kan gou sy shine verloor en dan lyk jy na allesbehalwe ’n winkelpoppie.

Nou’t Kroes en haar susters weer besluit hulle wil dit alles natural hou en hul bosgasies vir die wêreld wys.

Ek gee nie om oor die kroeskop-bosgasies nie, maar jy moet darem reg daarna kyk.

Om jou kop na ’n kroesmis-boom te laat lyk, is maar darem nie reg nie.

Hou dit ’n goeie lengte en kam dit gereeld uit, dan sal jy netsoveel respek kry as dié met gladde hare.

http://www.son.co.za/Son-Op-Sondag/Blogs/Briewe/kyk-mooi-na-jou-bosgasie-20160903

So in response vir sussie vannie Delft…

I am not my hair.

There is so much more to me. En of ek nou ‘n pryk dra of 3 maande nie my kop uitkam nie – That is none of your business.

Jou opinie is ongevraagd en oningelig. Before you judge – educate yourself or ask your fellow sussie – hoe maak mens. Want ons almal ken van soolkous en gladde hare is nie die standard van beauty nie! Os is kallits antie sussie vannie Delft. Os is n geurige, kleurige mengelmoes van mense.

Let us be. MY HAIR IS MY CROWN – I CHOOSE HOW I WEAR IT!

adventure-club-2

Thank you Women’s Health!

This post is LONG overdue! Thank you so much to Lori Cohen and the entire team for this feature in the October issue. It is such an honour to be associated with the Women’s Health magazine.

 

 

The article features women from different walks of life, who share a small glimpse into their journey with bipolar disorder. Even though this is a short sight into our daily lives; it is such a great opportunity to share and bring awareness.

faces-wh

In all previous interviews, I have always said that there isn’t enough bipolar awareness in the media. So when I was contacted to be part of this article I was overjoyed! Not just for my own voice to be heard but for the pending spotlight that will be onto a diagnosis that is seldom talked about by ‘normal’ people.

The truth of the matter is that bipolar disorder is not an illness that turns you into this constant, moody whirlwind of artistic genius. Sure at times this is exactly what you think you are but most of the time we are trying to blend in with the rest of humankind.

 

faces-wh-1

 

So friends and family if you have money to spare, get yourself a copy and read about real women and their mental health.